Come and Meet MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA at Aardklop
by Sally Henry Fuller
- Oct 4, 2015
By now, Lefra Productions is well-known for its hilarious farces. This year's new farce is MY BOETIE SE BOETIE SE BOETIE SE BABA by Ray Cooney and his son, Michael. It is one of the most successful shows yet on London's West End.
LIEWE HEKSIE Celebrates Mandela Day
by Tyler Peterson
- Jul 25, 2014
Lefra Productions, in association with East Rand Stereo and Life Springs Parkland Clinic, celebrated Mandela Day by inviting Verna Vels's beloved Liewe Heksie into the 'real world'.
'MY VROU SE MAN SE LYK SE TAS' kom Johannesburg toe, Nov 12-24
by BWW News Desk
- Dec 12, 2013
Suid-Afrikaners het reeds baie lekker gelag vir Ray Cooney se splinternuwe klug, My Vrou se Man se Lyk se Tas, meesterlik in Afrikaans vertaal deur Peet van Rensburg uit die oorspronklike Funny Money en onder die regie van Frans Swart. Hierdie produksie het reeds voor uitverkoopte gehore regoor Suid-Afrika gespeel en kom nou Johannesburg toe vir 'n twee weke speelvak by die Universiteit van Johannesburg se teater vanaf 12 tot 24 November. Hierdie is natuurlik een van Cooney se baie suksesvolle klugte op Londen se West End en word vir die heel eerste keer in Suid-Afrika aangebied.
'MY VROU SE MAN SE LYK SE TAS' kom Johannesburg toe, Nov 12-24
by BWW News Desk
- Oct 31, 2013
Suid-Afrikaners het reeds baie lekker gelag vir Ray Cooney se splinternuwe klug, My Vrou se Man se Lyk se Tas, meesterlik in Afrikaans vertaal deur Peet van Rensburg uit die oorspronklike Funny Money en onder die regie van Frans Swart. Hierdie produksie het reeds voor uitverkoopte gehore regoor Suid-Afrika gespeel en kom nou Johannesburg toe vir 'n twee weke speelvak by die Universiteit van Johannesburg se teater vanaf 12 tot 24 November. Hierdie is natuurlik een van Cooney se baie suksesvolle klugte op Londen se West End en word vir die heel eerste keer in Suid-Afrika aangebied.
Photo Flash: Meet Liewe Heksie and Friends on their Way to Emperor's Palace
by Robert Diamond
- Oct 13, 2013
Lefra Productions is bringing a brand new stage production of LIEWE HEKSIE to Emperor's Palace! The creator of LIEWE HEKSIE, Verna Vels, celebrated her 80th birthday this year and is also celebrating the golden anniversary of Liewe Heksie's first appearance. Lefra Productions has toured South Africa for the past three years with many LIEWE HEKSIE productions and to celebrate this double anniversary, director Frans Swart convinced Vels to write a brand new LIEWE HEKSIE story. Swart has adapted and directed the story for the stage.
Springs City Theatre to Present LIEWE HEKSIE, 20 Sept.
by Tyler Peterson
- Sep 15, 2013
Lefra Produksies voer 'n splinternuwe LIEWE HEKSIE-verhoogproduksie op wat by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees gaan premiere. Oos-Randers het egter die geleentheid om 'n voorskou van hierdie nuwe LIEWE HEKSIE-produksie by te woon op Vrydagaand, 20 September om 19:00 by die Springs Stadsteater. Omdat dit 'n voorskou is, word kaartjies verkoop teen halfprys. Besprekings kan gedoen word by Computicket 0861 915 8000 of www.computicket.com.
Lefra Productions to Bring LIEWE HEKSIE to Aardklop from 24 September
by Tyler Peterson
- Sep 6, 2013
Lefra Productions in bringing a brand new stage production of LIEWE HEKSIE to Aardklop. The creator of LIEWE HEKSIE, Verna Vels, turned 80 years young this year and is celebrating the golden anniversary of the creation of Liewe Heksie. But although Lefra Productions has toured for the past three years with many successful LIEWE HEKSIE productions, Heksie never gets old.
MY VROU SE MAN SE LYK SE TAS Comes to Sand du Plessis Theatre, Today-June 1
by BWW
News Desk
- May 28, 2013
Vrystaters kan in Junie uitsien na 'n splinternuwe klug wanneer Ray Cooney se Funny Money, meesterlik in Afrikaans vertaal deur Peet van Rensburg as My Vrou se Man se Lyk se Tas en onder die regie van Frans Swart, die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein besoek. Die speelvak word aangebied in samewerking met OFM 94 - 97FM en Volksblad. Hierdie is natuurlik een van Cooney se baie suksesvolle klugte op Londen se Westend en word vir die heel eerste keer in Suid-Afrika aangebied. My Vrou se Man se Lyk se Tas is vanaf 28 Mei tot 1 Junie in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein op die planke, en toer daarna verder.
MY VROU SE MAN SE LYK SE TAS Comes to Sand du Plessis Theatre, May 28-June 1
by BWW News Desk
- May 19, 2013
Vrystaters kan in Junie uitsien na 'n splinternuwe klug wanneer Ray Cooney se Funny Money, meesterlik in Afrikaans vertaal deur Peet van Rensburg as My Vrou se Man se Lyk se Tas en onder die regie van Frans Swart, die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein besoek. Die speelvak word aangebied in samewerking met OFM 94 - 97FM en Volksblad. Hierdie is natuurlik een van Cooney se baie suksesvolle klugte op Londen se Westend en word vir die heel eerste keer in Suid-Afrika aangebied. My Vrou se Man se Lyk se Tas is vanaf 28 Mei tot 1 Junie in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein op die planke, en toer daarna verder.
« prev 2 next »
|
|